Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/14/2008

eXpelled!

Hallo Michael,

Ek het op 'n skakel afgekom, wat 'n vollengte film "bittorrent" het. Het nou-net die fliek gekyk. Dis skitterend!

Indien jy belangstel, kan ek dit vir jou per epos stuur?

Groete,

Henry

3 comments:

Michael said...

Dit sal baie nice wees. Ek volg hierdie fliek se koms al lank. mullerpr@gmail.com

Groete,
Michael

Henry said...

Cool, ek stuur dit vir jou.

sharondippenaar said...

Hallo Henry

sharondippenaar@googlemail.com