Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/04/2008

Baie welkom van ons almal aan Rich. Vertel ons asb meer van julle Christen Demokratiese Party.

No comments: