Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/25/2008

Nog iemand wat mens hoop gee vir die mensdom

http://www.nytimes.com/slideshow/2008/10/19/world/20081020BURRO_index.html

6 comments:

Henrietta said...

Jy is 'n juffrou se droom, Kato, met jou " leerbare gees!" ;))))

Hiers nog een: http://www.tommyswindow.com

Soek bietjie rond, daar is die aller mooiste AFRIKAANSE skyfiereekse ook!

Mart said...

Mr. Soriano se projek het my hoendervleis gegee. Hoe fantasties is dit nie?

Mart said...

Daar's 'n "Ten Million Hero Book Project" in Afrika van stapel gestuur. Die idee is dat tien miljoen kinders teen 2010 bereik word om self boeke te skryf. Die tema van die boeke handel oor hoe die kinders moeilike omstandighede in hul lewens oorkom het.

'n Kind word so uitgenooi om die outeur, illustreerder, hoof karakter en redakteur van sy/haar boek te wees. In die proses leer hulle ook om stories te vertel.

Is dit nie wonderlik nie?

Kato die Ketter said...

Ja dis great. Wie organiseer dit?

Mart said...

Die universiteit van Kaapstad organiseer dit.

Mart said...

Minder bevoorregte kinders in SA kry toegang tot geletterdheid deur ander projekte ook. "First Words in Print" is nog so 'n projek.(Drie miljoen volwassenes, en 'n verdere agt miljoen kinders in SA is ongeletterd.)

Die projek gee in die eerste fase aan elke ongeletterde persoon vier boeke van sestien bladsye elk wat in sy/haar huistaal geskryf is:

*Abongi's Journey - A full colour picture book
*Thandeka's Gift - A word book
*Horn's Only - A page story book
*Khushu Khushu - A multi-lingual rhyme book

Donateurs wat dit moontlik maak is:
Absa
Andy Cole Foundation
BNI Misner Canada Fund Cape Tercentary Foundation
Charlotte Roberts Trust
Department of Arts & Culture through the Print Industries Cluster Council
DG Murray Trust Goldsmith College
Hope For Children
Jim Joel Education Fund
Joan St Leger Lindbergh Trust
Momentum Fund
National Arts Council
National Lottery Trust Fund
Nedcor Foundation
Nordic Council of Ministers
South African Music Rights Organisation
Sappi
Zenex Foundation