Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/10/2008

Kyk hoe oulik was Liza met die swart katjie aan die regterkant van die bladsy!

3 comments:

Henrietta said...

Liza, jou STER!!! Ai, "If you has it, you has it" , né? Dis by oulik verby. (Miaau julle s'n ook)?

Die enigste probleem is dat ek nou heeldag met die katjie wil speel - hehehe!

Mart said...

Hoe kry ek my katjie om te miaau?
:(
(Ek speel te lekker!)

Alet said...

Dis baie oulik, Liza! Altyd iets nuut op die blog, dis awesome...

Alet ***