Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/25/2008

Kleurvolle godsdiens uit New York

Hallo julle,

Kyk bietjie na die kleurvolle godsdienstige seremonies in die kiekies op hierdie skakels.

http://www.nytimes.com/slideshow/2008/10/22/style/1023-RUNWAY_index.html

http://www.nytimes.com/slideshow/2008/10/17/nyregion/20081018SUKKAH_index.html

3 comments:

Mart said...

Kato, ek het die foto's baie geniet...dit het my breed laat glimlag.

Liza-Nel said...

Kato, jy kan gerus nog skakels plaas - ek's mal oor mooi fotografiese uitbeeldings!

Alet said...

Stunning :-)