Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/24/2008

Goeie more

Jy sal moet verduidelik hoe hierdie speletjie werk anti Mart?!

4 comments:

Mart said...

Hallo Heike en welkom!

1. Ek is nie tannie/antie/anti nie. Ek is sommer net Mart ;))
2. Begin 'n onderwerp wat jy graag wil bespreek. Click op "New Post" regs bo op die voorblad, en laat waai!
4. As jy net kommentaar wil lewer, click op "comments" onderaan die post en saai jou storie uit
3. Hoop jy skryf lank en gelukkig saam met ons, Heike

Liza-Nel said...

Hallo Heike,

Lyk my auntie Mart het die Kato aan die stert beet.

Liza

Mart said...

Hehehe! Ja, sorry!
Ek is nog nie mooi wakker nie, Liza!

;))

Mart said...

Heike, ek bedoel click net op "opmerkings" onderaan 'n post as jy kommentaar wil lewer.

Het vergeet dis 'n Afrikaanse blog!