Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/27/2008

Baie welkom aan Ilza en Gideon. Mag julle lank en gelukkig hier skryf!

2 comments:

Gideon said...

Dankie, Mart! Voel sommer ná so 'n "mooi" verwelkoming.

Gideon said...

Jammer vir die fout. Moet lees:
Dankie, Mart! Voel sommer TUIS ná so 'n "mooi" verwelkoming.