Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/22/2008

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sister!





Blomme vir jou van ons almal!

-Liza

7 comments:

Henrietta said...

"Let your light so shine before men that they may see your moral excellence and your praiseworthy, noble, and good deeds and recognize and honour and praise and glorify your Father Who is in heaven". (Mat 5:16, Amplified Bible).

Mag dit 'n jaar vol LIG wees, en mag jy in hierdie jaar só die Lig van Jesus weerkaats (Joh 8:12) dat jyself en almal om jou, daaroor verbaas sal wees!

Mart said...

Age only matters when you are cheese....(or red wine).

:))

Liza-Nel said...

Ja en onthou ook verjaardae is baie goed vir jou - statistiek het bewys hoe meer jy het hoe langer leef jy!

Mart net die bestes verouder goed die res raak suur...dis nou die rooiwyn.

Mart said...

Liza-Nel, ja, ek ken 'n paar suur ouer mense. Hulle ruik nie net nie, maar lyk ook al na ou, suur rooiwyn. Ek dink veral aan 'n "suma" en "Grandpa"....

Okay, kom ons hou dit maar by kaas.

:))

Liza-Nel said...

No comment...;)

sister said...

Baie dankie Mart en Liza vir die pragtige ruiker blomme en die gelukwensing. Wat 'n verrassing! (en ek dog ek is die skim).

Ek hou vandag Nuwejaarsdag. Ek week nog steeds in die seen, liefde, genoegsaamheid en groot bederf van my verjaarsdagvieringe. Ek bewonder die huis vol blomme en wens ek kan dit met almal deel. So sit ek vanoggend en wonder oor hoe ek die volgende lewnsjaar wil aanpak en wat ek graag sal wil bereik teen volgende jaar hierdie tyd (persoonlik, gesin en besigheidsgewys - ekonomie in aggenome). Daar is geen spesifieke uitdaging of doelwit wat my opgewonde maak of uitdaag nie....

Henrietta: baie dankie vir die pragtige teksvers. Ek maak dit myne vir die jaar. Jou wens is my uitdaging en my "slogan" vir die jaar. Dit is alles omvattend en van groot toepassing in my lewe. Ek glo van harte dat jy uitgekies is om hierdie boodskap vir my swart op wit te gee.

"Be blessed"
Dankie vir julle meelewendheid - dit is werklik spesiaal.

Groete
sister

Mart said...

Sister,
Die skimme kry ook blomme! ;))

Hoop jou nuwe lewensjaar bring uitdagings wat jy met moed en durf wil aanpak...

Groete
Mart