Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/08/2008

Welkom by ons geloof gesprek, Jan!

Jan is 'n vriend wat ook graag lees en gesels oor geloof sake. Baie welkom!

4 comments:

Mart said...

Welkom Jan!
Hoop jy gesels baie lekker hier.
Mart.

Liza-Nel said...

Hallo vanuit die woestynland.
Ek hoop jy voel gou tuis hier.
Liza

Bertus said...

Jan, baie welkom.

Jan said...

Hi almal wat my verwelkom het in jul geledere en dankie vir Michael wat my genooi het om hier in te skakel. Ek voel reeds welkom en die onderwerpe wat hier aangeraak word, lyk baie interessant.

O, ja my vejaarsdag - dis op 27 April.