Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/17/2008

Inligtingteorie

Hallo Michael.

Is jy bekend met die Cosmicfingerprint webwerf en wat dink jy daarvan? Nie vreeslik visueel indrukwekkend nie, maar volg die skakels aan die onderkant daarvan. En wie is nou weer die inligtingteoretici wat jy so graag aanhaal, of webwerwe betreffende hulle?

Vrede daar

1 comment:

Michael said...

My gunsteling is Hubert Yockey. Hier is die Wikipedia artikel oor hom.

http://en.wikipedia.org/wiki/Hubert_Yockey

Ek sal gaan kyk na hierdie site.

Groete,
Michael