Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/10/2008

Dankie vir die mooi, ou kerkgeboue en katprentjies! Dis opbouend en 'n plesier om elke dag te sien...

3 comments:

Henrietta said...

Ek sekondeeeerrrr! Dis manjefiek, oorspronklik en uiters kreatief - ai, wat is ons tog geseënd op hierdie blog....

Liza-Nel said...

Baie dankie - dit gee my groot lekker-kry!! LOL

Mart said...

Doe so voort!