Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/09/2008

Baie welkom, Gerhard! Ons word al hoe meer en meer...

3 comments:

Liza-Nel said...

Hallo daar en welkom by ons.

Ons hart is so groot soos 'n Gauteng taxi met altyd plek vir nog een.
:-)))

Mart said...

Hehehe!
Ja, altyd plek vir nog. Die blog word reeds deur baie mense gelees en ons getalle groei by die dag.

Dis 'n bewys dat hier sinvol en op beskaafde wyse gesels word oor 'n wye reeks onderwerpe wat mense regtig prikkel. Doe so voort!

Mart

Bertus said...

Baie welkom Gerhard, hoop die blog is sinvol vir jou!