Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/17/2008

So in die gees van die Sjinese Olimpiese spele...

Lyk my Sjinese resepte is op die oomblik baie gewild .... kry die volgende op 'n Nederlandse resepte-web vol van Sjinese resepte en gepaste eet- en etiket- gewoontes:

Volgens een oude Chinese gewoonte schenk je als gastheer maar 7/10e deel van een kopje thee vol. De overige 3/10e is gevuld met vriendschap en affectie.

Nou ja, dan skink ek graag vir ons almal hier 'n spesiale koppie tee, soos die Sjinese doen, met genoeg plek vir "vriendschap en affectie".....

En dan kan ons so oor hierdie spesiale koppie tee verder oor die OS gesels. Daar is baie 'hype' rondom die OS op die oomblik: vinniger, hoër, verder, ensovoorts, maar aan die ander kant lees ek dat mense erg onthuts is oor Sjina se gekroek met die vuurwerkvertonings en die dogterjie met die skewe tande wat mooi genoeg gesing het maar nie mooi genoeg was om gesien te word nie - is dit nie bietjie erg nie?

3 comments:

Mart said...

Dankie vir die tee, Henrietta! :))

"She warmed more than a billion hearts with her sweet and pure rendition of one of China’s favourite revolutionary anthems at the opening ceremony of the Beijing Olympics.

As Lin Miaoke sang sweetly through Ode to the Motherland in the Bird’s Nest stadium on Friday night, an emerging superpower swelled with pride at their beautiful little songbird in her red dress and cute pigtails.

But as she was fêted across China yesterday for a charming performance that made her a star, the Beijing schoolgirl was exposed as a fake.
Far from being angel-voiced, it seems Miaoke was simply angel-faced, as it emerged that she did not sing a note.

The real singer was Yang Peiyi, a seven-year-old deemed not pretty enough to be the face of China’s most watched moment in history.

Chubby-cheeked with crooked teeth, she was substituted at the eleventh hour by Communist Party officials desperate to present the best possible image of Chinese youth to a curious world.

After watching a rehearsal with Peiyi in the lead role, a senior member of the Politburo told Beijing Olympic organisers that they had an urgent problem that needed fixing.

The solution was to front Peiyi’s “perfect” voice with the more acceptable face of Miaoke, who had already appeared in a television advert.

“The reason why little Peiyi was not chosen to appear was because we wanted to project the right image. The reason was for the national interest,” said Chen Qigang, the renowned contemporary composer and French citizen who directed the music for the opening ceremony."

Ja-nee, wat sê mens nou oor hoe belangrik voorkoms werklik is - veral 'n normale kind s'n?

Henrietta said...

Mart, met jou en my sielkundige agtergrond WEET ons watter emosionele skade dit aan klein
Peiyi kan doen... My hart huil vir haar....

Bertus said...

Ja-nee, ons gaan in die toekoms nog ware sports met Sjina sien, ek vermoed dat sommige mense gaan terug verlang na 'n 'benign' supermag soos die VSA...