Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/24/2008

Near Death Experiences

'n Onderwerp wat my al lank interesseer, is near death experience. Verder het ek persoonlik iemand geken wat so 'n belewenis gehad het en in detail vir my vertel het wat gebeur het terwyl hy naby-dood was. Sederdien lees ek baie oor die onderwerp.

Nancy Evans Bush, emeritus president van die International Association for Near-Death Studies, sê: "Most near-death survivors say they don't think there is a God," she says. "They know."

Sonder uitsondering rapporteer hierdie persone dat daar baie beslis lewe na die dood is. Verder sê hulle dat hulle 100% gesond was vir die rukkie wat hulle "dood" was. Selfs blindes het gerapporteer dat hulle kon sien...

11 comments:

Michael said...

Mart,

Jy moet die boek oor die brein lees. Daar is 'n hele hoofstuk oor NDE. Dit is wonderlike wetenskaplike studies oor die werklikheid van menswees.

Die interessante ding is dat soos ER tegnologie beter geword het is daar meer mense wat geboekstaafde NDE's het.

Persoonlik loof ek ons Verlosser dat juis in 'n tyd soos vandag, hierdie "wetenskaplike" bewyse weer begin invloei.

Groete,
Michael

Michael said...

Ooops, ek verwys na "The Spiritual Brain" soos gelys in ons boeklys.

Mart said...

Michael, kortliks, wat sê The Spiritual Brain oor near death experiences?

Mart said...

Dr. P.M.H. Atwater rapporteer die volgende in haar navorsing:

"85% of those who answered my questionnaire claimed to have had a scenario where at least half of the episode was filled with bright, all-consuming light.

52% said they merged into and joined as one with this light (or Being of Light).

80% of these people became unusually sensitive to physical light afterward."

Die tema van LIG kom algemeen voor...

Michael said...

Hallo Mart,

Ek gaan uit die vuis skiet want ek het nie die boek by my nie. Wat ek onthou is dat die "LIG" tema baie sterk is. Die studie van iemand in Europa as gesaghebbend beskou word, (Ek weet daar is baie ander wat ook die veld bestudeer.). Dat mense met NDE, 'n leefstyl verandering ondergaan wat werklik blywend is, hulle val nie terug in 'n ou leefstyl nie (dit is nou 'n statistiese meerderheid...). Daar was ook definitiewe verskynsel van "Buite liggaam ervarings" as deel van die NDE. Die studie sluit NDE's in waar daar beide brein dood en kardio-vaskulêre dood bevestig is deur kundiges wat teenwoordig was.

Dit is min of meer wat ek uit my kop kan onthou, soos ek sê die boek behandel dit in groot detail. Terwyl ek dit gelees het het dit vir my duidelik geword dat die studie veld nog baie geleenthede bied. Daar is vir my soveel potensiaal om te ondersoek oor die aard van die verhouding tussen liggaam en siel en vele ander vrae wat nog nie geantwoord is nie.

Dit laat my sommer dink aan 'n vraag of wat, wat ek aan enige "Materialis" oor die brein as sentrum van die siel wil vra. As jy brein dood was (sonder enige funksies) en weer lewendig word, wie is die “persoon” of “bewussyn” wat dan begin funksioneer? Hoe is dit dan dat mense se bewussyn 'n kontinue verloop deur die brein dood toestand het?

Groete,
Michael

Mart said...

Dit klink vir my logies dat persone wat 'n NDE (Near Death Experience) gehad het, 'n totale ommekeer in hul lewens gemaak het. Ek bedoel, hoe kan mens presies diesefde wees nadat jy 'n "glimpse" gekry het van wat na die dood gebeur? Hoe kan mens ligsinnig wees daaroor en maak of dit nie gebeur het nie?

Die persoon wat ek geken het, het ook verander. Hy was baie ernstig as hy daaroor gepraat het. Sover ek weet was hy nie juis gelowig voor daardie insident nie.

Wanneer mens breindood verklaar word, beskou medici mens as klinies dood. Omdat hartklop en longfunksies outomaties gebeur en nie breinfunksie daarvoor nodig het nie, moet mens wag totdat dit as gevolg van ander fisiese komplikasies ook ophou werk voordat die liggaam totaal ophou funksioneer en finaal dood is.

Ek weet nie wanneer die siel die liggaam verlaat nie.

Dalk gebeur dit wanneer die persoon dit wil laat gebeur?

Mart

Mart said...

Nog iets: Mens hoor dikwels dat families vertel dat hul geliefde eers doodgegaan het nadat al die persoon se vriende en familie daar was om afskeid te neem.

Kan dit dan regtig so wees dat die persoon "wag" om te sterf totdat almal 'n kans gekry het om hom/haar te groet?

Alet said...

As almal net so "gelukkig" was om 'n NDE te kry en dan hul lewens ten goede te verander! Ons kan vir nou net daaraan werk om die lig van God te sien voordat ons regtig en finaal ons vleeslike vorm verlaat.

NDEs is alklaar in so 'n dimensie van sy eie, dat ek dink dis heel moontlik om te wag sodat jy van jou jou geliefdes afskeid kan neem. Ek wonder dan of die "aanhou totdat almal gegroet is" 'n besluit van die vleeslike of die geestelike kant van 'n persoon is?

Alet ***

Mart said...

'n NDE vertelling:
"There was a sensation like being pulled, but not against your will. I was going on my own accord because I wanted to go. I have different metaphors to try to explain this. It was like the Wizard of Oz - being taken up in a tornado vortex, only you're not spinning around like you've got vertigo. You're very focused and you have a place to go. The feeling was like going up in an elevator real fast. And there was a sensation, but it wasn't a bodily, physical sensation. It was like a tunnel but it wasn't a tunnel.

At some point very early in the tunnel vortex I became aware of my grandmother calling me. But I didn't hear her call me with my ears ... It was a clearer hearing than with my ears. I trust that sense more than I trust my own ears.

The feeling was that she wanted me to come to her, so I continued with no fear down the shaft. It's a dark shaft that I went through, and at the very end there was this very little tiny pinpoint of light that kept getting bigger and bigger and bigger.

The light was incredibly bright, like sitting in the middle of a light bulb. It was so bright that I put my hands in front of my face fully expecting to see them and I could not. But I knew they were there. Not from a sense of touch. Again, it's terribly hard to explain, but I knew they were there ...

I noticed that as I began to discern different figures in the light - and they were all covered with light, they were light, and had light permeating all around them - they began to form shapes I could recognize and understand. I could see that one of them was my grandmother. I don't know if it was reality or a projection, but I would know my grandmother, the sound of her, anytime, anywhere.

Everyone I saw, looking back on it, fit perfectly into my understanding of what that person looked like at their best during their lives.

I recognized a lot of people. My uncle Gene was there. So was my great-great-Aunt Maggie, who was really a cousin. On Papa's side of the family, my grandfather was there ... They were specifically taking care of me, looking after me.

They would not permit me to go further ... It was communicated to me - that's the best way I know how to say it, because they didn't speak like I'm speaking - that if I went all the way into the light something would happen to me physically. They would be unable to put this me back into the body me, like I had gone too far and they couldn't reconnect. So they wouldn't let me go anywhere or do anything.

I wanted to go into the light, but I also wanted to come back. I had children to be reared. It was like watching a movie on fast-forward on your VCR: You get the general idea, but the individual freeze-frames are not slow enough to get detail.

Then they [deceased relatives] were feeding me. They were not doing this through my mouth, like with food, but they were nourishing me with something. The only way I know how to put it is something sparkly. Sparkles is the image that I get. I definitely recall the sensation of being nurtured and being fed and being made strong. I know it sounds funny, because obviously it wasn't a physical thing, but inside the experience I felt physically strong, ready for whatever.

My grandmother didn't take me back through the tunnel, or even send me back or ask me to go. She just looked up at me. I expected to go with her, but it was communicated to me that she just didn't think she would do that. My uncle said he would do it. He's the one who took me back through the end of the tunnel. Everything was fine. I did want to go.

But then I got to the end of it and saw the thing, my body. I didn't want to get into it ... It looked terrible, like a train wreck. It looked like what it was: dead. I believe it was covered. It scared me and I didn't want to look at it.

It was communicated to me that it was like jumping into a swimming pool. No problem, just jump right into the swimming pool. I didn't want to, but I guess I was late or something because he [the uncle] pushed me. I felt a definite repelling and at the same time a pulling from the body. The body was pulling and the tunnel was pushing ... It was like diving into a pool of ice water ... It hurt!

When I came back, they were playing Hotel California and the line was "You can check out anytime you like, but you can never leave." I mentioned [later] to Dr. Brown that that was incredibly insensitive and he told me that I needed to sleep more. [laughter] When I regained consciousness, I was still on the respirator..."

Michael said...

As ek hierdie persoonlike beskrywing van 'n NDE lees dan verlekker ek myself altyd in die wete dat die mens baie meer is as net 'n masjien.

Mart said...

Jy is reg, Michael. Wat my verbaas is dat daar steeds soveel mense in die wêreld is wat sê NDEs is twak en dat dit nie werklik voorkom nie...