Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/27/2008

'n Onlangse gedagte knoop wat los gekom het...

Alet het in haar gesprek so 'n oulike onderwerp los gemaak en dit op 'n stadium wat ek ook 'n gedagte knoop gehad het wat moes los kom. Omdat dit in 'n mindmap is wat nie maklik gelees kan word nie en baie "persoonlik" is het ek dit toe eerder op my persoonlike blog geplaas.

Al wat ek vir my gesprek maatjie hier wil sê is dat dit lekker is om saam met julle oor geloof sake te praat.

Groete,
Michael
P.S. Henrietta, het 'n pragtige opsomming van ons gesprek oor Alet se gedig gegee, dankie daarvoor... Die Woord is waarlik skerper as enige twee snydende swaard.

No comments: