Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/14/2008

pitkos vir padkos

Ek hou nogal van graffiti. Gewoonlik sulke lewens / geloofswaarhede. Nommer af en kyk hoeveel kry ons

1. "Make life's stumbling blocks your steppingstones." Dink net, struikelblokke kan as trapklippe gebruik word om oor 'n stroom te kom.

4 comments:

Liza-Nel said...

Ambrose Bierce:
Speak when you are angry and you will make the best speech you will ever regret.

Eish...
-----------------------------------
Unknown Author:
Some people develop a wish bone where their back bone should be.

Mart said...

Liza-Nel, so true... eish.

Mart.

Bertus said...

"The ability to subordinate an impulse to a value is the essence of the proactive person"

Stephen Covey.

In 'n geloofsopset kan jy die bogenoemde aanhaling as volg verklaar - jou impuls is om byvoorbeeld te lieg in 'n gegewe situasie, of te skinder dalk, jou waardesisteem of morele kompas sê dat dit verkeerd is, what to do?

Covey sê dat 'n proaktiewe persoon, (proaktiwiteit synde 'n menslike deug of gewoonte) die vermoë het om daardie impuls te onderwerp aan die spesifieke waarde wat jy wil najaag.

Die basis van die waardesisteem is myns insiens die Bybel, terwyl iemand soos CS Lewis, as ek hom reg verstaan, in ieder geval 'n morele bloudruk vanaf God ontvang het en wat dien as ons gewetens.

Anyway, die Covey aanhaling steek vas in my kop, amper soos 'n mantra of iets, veral wanneer ek daardie 'impuls' moet onderdruk.

Werk nogal vir my.

Bertus said...

In my Covey plasing net die volgende, CS Lewis meen dat MENSE 'n morele wet ontvang vanaf God.(dit lyk in my pos asof ek sê dat net Lewis dit ontvang het).

NS: Hoe edit mens jou pos?