Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/21/2008

Hartlike, vriendelike en warm welkom...

'n Paar nuwe "gesigte" het hier verskyn: Pieter, sister, Johan, Elna, Elma, en Johnny! Ons sien uit daarna om meer van julle te hoor. En hallooooo ..... Ockie daar ver onder in Anderland ... hoop dit gaan nog goed daar!

3 comments:

Michael said...

Ja, baie welkom!!!

Dalk moet ons sommer hierdie draad gebruik om so iets van onsself te vertel. Dit is nou iets wat julle met ons en die hele wêreld sal wil deel.

Ek kan maar net sê dat ek geniet opbouende geselskap met mense wat saam met my nie bang is om moeilike vrae te vra en te probeer antwoord nie. Daar is ook geen vrees in my hart oor naaste liefde nie... Christus maak dit vir my moontlik al maak ek baie foute.

Groete,
Michael

Mart said...

Ja, baie welkom Elna, Elma,en Johnny!!

Mart said...

Baie welkom, Johan.