Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/24/2008

Dis mooi in ons kletskamer :)

Iemand is baie kreatief met die ontwerp en layout van hierdie blog! Dis ook lekker om elke nou en dan verandering te sien met die "look" van ons praathoekie.

Goeie werk en dankie!

Mag die regterbrein aanhou suurstof kry hier in Ons Geloof Gesprek :).

Alet ***

9 comments:

Mart said...

Ek stem saam. Dit lyk regtig ongelooflik goed. Baie, baie dankie. Doe so voort!
Mart.

Michael said...

Vol punte vir ons kreatiwe weldoener!!!

Mart said...

En NOG 'n nuwe voorblad! Dis heerlik om in te log en 'n verrassing te kry.

Dankie ook vir die diere prentjies. Dit sit my in 'n goeie mood vir die hele dag. Dis verseker.

Dankie!

johnny said...

Dankie! Dit lyk goed!

Henrietta said...

Totaal en al in 'n ander klas! Buitengewoon! Dit laat my baie spesiaal voel om deel te wees van so 'n besondere blog... Dankie (ek is seker ek-weet-wie..) - Jy is 'n STER !

Michael said...

Ons vertuele sitkamertjie lyk sommer vars. Verseker nie so bedompig soos die epistemiese voorkamers wat ek al in ander wêrelde gesien het nie.

Mag die gedagtes hier aanhou rond dans...

Groete,
Michael

Rieta said...

Goeie werk...ek is erg impressed met jou dedication om ons so gereeld te impress met 'n nuwe blad.

Good Job!!! ;-)

Mart said...

Lyk my ons kunstenaar se regterbrein kry GENOEG suurstof, want elke keer is daar 'n fantastiese nuwe ontwerp vir ons blog!

Doe asseblief so voort.

Mart.

Mart said...

Vandag se blog lyk vir my baie mooi.
Ek sukkel om te kies tussen al die voorblaaie!