Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/14/2008

Bekende Christene in die Geskiedenis...

Bekende Christene in die geskiedenis: (Voeg gerus name by).
En terloops, hulle was nie dommer as ateïste nie.... :))

Galileo Galilei; Isaac Newton; Desiderius Erasmus; Søren Kierkegaard; St. Francis of Assisi;Ignatius Loyola; Martin Luther Watchman; Nee Paul of Tarsus; J.R.R Tolkien; Athanasius Bartolome de Las Casas; Bede the venerable; Corrie Ten Boom; Dietrich Bonhoeffer; Dr. David Livingstone; John Bunyan; John Wesley Polycarp; St. Patrick; Billy Sunday; Friedrich Schleiermacher; Horatius Bonar; Jan Hus; Joan of Arc; Johann S. Bach; John Watson a.k.a; Ian McLaren; John Wycliffe; Karl Barth; St. Jerome; St. Martin Stephen; Martin Luther King, Jr.......

4 comments:

Liza-Nel said...

Dr Francis Schaeffer: Een van die bekendste en invloedrykste Christen aplogete en denkers van die 20ste eeu.
T.S. Eliot
Martin Luther King

Bertus said...
This comment has been removed by the author.
Michael said...

Hallo Liza-nel,

Ek het 'n reeks lesings oor Schaeffer van die internet afgelaai en dit baie geniet. Hy is werklik 'n inspirerende kind van die Here.

Dan vir Mart...
Die naam van Ignatius Loyola, staan vir my uit in jou lys. Is hy nie die vent wat aangesê is om die Jesuïete orde te begin wat onder andere die Reformasie moes teen te werk nie?... Maar dan het jy weer net uitgelig dat hulle "bekende" Christene was en in hierdie geval dan 'n berugte Christen van uit my perspektief.

Om af te sluit wil ek graag my gunsteling skrywer byvoeg:
C.S. Lewis (Ek gaan sommer 'n boek van hom op die lys plaas omdat dit by baie van ons gesprekke pas...)

Yf said...

Middag julle,
Ek deel Michael se sentiment oor ou Ignasius, en ek het self my bedenkinge oor Sören Kierkegaard, aaar soos hy sê 'bekende' christene...