Monday, December 31, 2012

Poësie

POETRY
What is it anyway?
Poetry is philosophy's sister
the one that wears make-up
-Jennifer Grotz

Saturday, December 29, 2012

Wednesday, December 26, 2012

Humor

A person without a sense of humor is like
a wagon without springs -
jolted by every pebble in the road. ~
-Henry Ward Beecher

Thursday, March 8, 2012

Paul of Tarsus is shaking things up again!

No sooner after the dust has settled around his scathing letter to the Corinthian Church, Paul deems it fit again to rebuke the Galathian Church for their rapid apostasy and pronounces the curse of God on anyone who would teach a gospel other than the one originally taught to them.

An excerpt from his Epistle to the Galathians:  "8 But even if we or an angel from heaven should preach a gospel other than the one we preached to you, let them be under God’s curse! 9 As we have already said, so now I say again: If anybody is preaching to you a gospel other than what you accepted, let them be under God’s curse! 10 Am I now trying to win the approval of human beings, or of God? Or am I trying to please people? If I were still trying to please people, I would not be a servant of Christ." (Galathians 1:8-10)

LETTERS TO THE EDITOR
Voice your opinion but please note that NO INTOLERANCE WILL BE TOLERATED.


Sunday, February 26, 2012

A Contemporary Letter To The Apostle Paul

A Contemporary Letter To The Apostle Paul
- A Parody 

To: Paul of Tarsus, Imperial Prison System

Dear Paul,

We hope you are well, despite being in prison. (Perhaps you will head our prison fellowship project when you are released.) We missed you at the last meeting of the General Assembly in Philadelphia. It was, as usual, a wonderful experience; we finished our business in record time and had a few days to do some fly-fishing. Too bad you were detained.

We have received a complaint from the Church at Corinth about your letter in which you criticize some of the brothers there for teaching that there is no resurrection. Their complaint is the most recent to be referred to the General Assembly by the Presbytery of Philadelphia. As you recall, the churches at Rome, Galatia, and Colosse have also complained about your letters.

Monday, December 12, 2011

Why do heretics seem more earnest than sound Christians?

Both ministers and private members of the church are very generally weakly in one way or other. They are living, but they are sickly. They are working for God, but they are working in a feeble, inefficient manner.

If I look upon the camps of the Lord's enemies . . . I see intelligence and vigor so apparent that I am apt to think that never was error more earnest, more active, more intense than just now; there is a reality about the efforts of our opponents which may well alarm us: but when I look to the camp of the Lord Jesus Christ I lament a predominant luke-warmness, a want of enthusiasm, and deficiency in force, which, if it does not betoken a departure from God in heart, certainly indicates very great feebleness in the vital parts, producing comparative weakness in all the parts.

Sunday, December 11, 2011

Advent 2011

Jes.7:1-17; 8:5-15:
Jes.7:14 “Daarom sal die HERE self aan julle ‘n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar en hom Immánuel noem.”

Konteks:
Koning Agas, koning van Juda, het verneem dat twee konings besig was om teen hom op te trek: Resin van Aram, en Peka van Israel. Hy het ontrou teenoor God gelewe, en het boodskappers gestuur na koning Tiglat-Peléser van Assirië om hom te kom help. Saam met die boodskappers het hy ook goud en silwer uit die huis van die Here gestuur. Lees gerus meer hieroor in 2Kon.15 en vêrder. Ongeveer op hierdie stadium, en ten spyte van Agas se afkerige leefwyse, het God vir Jesaja gestuur om Sy hulp vir Agas aan te bied.

Oordenking:
Buber het hierdie teksvers die mees omstrede vers in die hele Bybel genoem. Apologetiese geskrifte van sowel christene en Jode het rondom hierdie teks opgehoop. Hoofsaaklik het dit gegaan oor die bedoeling van die woord “ALMAH”. Het die skrywer ‘n MAAGD of ‘n JONG VROU bedoel? Want die woord kon enigeen van die twee beteken.

Is dit ‘n vooruitsegging van Jesus se geboorte? Is dit ‘n bewys dat Sy moeder ‘n maagd was? Uiteindelik het dit ‘n vraag geword rondom die Godheid van Jesus Christus.

Monday, December 5, 2011

“ONS WIL DIE KERK VERANDER” - Laurie Gaum

Daar is vandag ‘n kort uitreksel en ‘n skakel na ‘n berig oor Laurie Gaum wat die kerk wil verander ( Die Burger, 2011/12/03) op ‘n onderafdeling van die NG Kerk se Tuisblad. Lees hier: http://www.ngkerk.org.za/index.asp?bodyType=tuisblad

So Laurie Gaum wil die kerk verander . Hy voeg sy stem by dié van sy pa , Frits Gaum (lees hier: http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Fluit-fluit-is-die-NG-Kerk-dalk-uit-vra-Frits-Gaum-20110312
 en ook dié van Nico Geldenhuys (lees hier:http://www.dieburger.com/By/Nuus/My-brief-teen-die-kerkdeur-20111104-2)

Monday, November 14, 2011

Christen of Christus-volgeling?

Iets interessants op TC Breytenbach se blog: Onder die opskrif ‘ Nuwe Spiritualiteit vervang Christendom’ begin hy deur die vraag te vra: Is daar 'n verskil tussen 'n Christen en 'n Christus-volgeling? "Ja", sê Tamara Hartzell in haar artikel, "Preparing for the Emerging One Church of the New World", "...daar is 'n hemelsbreë verskil tussen die Nuwe Spiritualiteit en die Christelike geloof waarbinne eersgenoemde tans besig is om laasgenoemde verdringend te vervang". Hartzell beweer dat wanneer die Nuwe Spiritualiteit finaal daarin geslaag het om alle Christene tot Christus-volgelinge te transformeer, die verskil so duidelik sal wees soos die verskil tussen dag en nag.

Tuesday, November 1, 2011

Die Ring van Louis Trichardt kritiseer besluite van die AS van 2011

In Sondag se Rapport (lees hier http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/NG-ring-vaar-uit-oor-kerk-se-Belhar-besluit-20111029 ) is ‘n berig oor ‘n “ sterkbewoorde gespreksdokument” van die Ring van Louis Trichardt wat die afgelope AS vergelyk met met die ANC in Polokwane gebeur het - volgens hulle was dit ’n oorname deur revolusionêre elemente.

Lees ook meer op Dr Wynand Louw se blog, hier:
http://hierstaanek.com/2011/10/30/louis-trichardt-ring-kritiseer-die-algemene-sinode-van-2011-se-besluite/

Saturday, October 29, 2011

Watter rol speel die Heilsorde?

Hierdie vraag hang op’n manier saam met die Armenius/Calvyn draad.
Dit lyk wel so, blyk uit een van die artikels op ene Hendriekus se blog (skakel op Slabbert le Cornu se webwerf gekry: http://hendriekusr.wordpress.com/ Lees verder onder kommentaar.

Sunday, October 9, 2011

GETROUHEID AAN DIE BYBEL!

Beswaardes eis getrouheid aan Bybel

Marlene Malan

Die NG Kerk is op ’n “dwaalpad”, meen ’n groep van sowat 50 “bekommerde, besorgde Bybelgetroue NG lidmate” wat beoog om by die NG Kerk se algemene sinode met plakkate te betoog.

Lees hier:
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Beswaardes-eis-getrouheid-aan-Bybel-20111008

Wednesday, October 5, 2011

Die ALgemene Sinode en die duiwel

Wynand Louw trek interessante parallelle tussen die ontkenning van die bose en Panenteïsme - - ek wonder of die opstellers van die besprekingspunt dit besef?
Lees meer op hierdie twee plekke:
http://hierstaanek.com/2011/10/05/die-algemene-sinode-van-2011-en-die-duiwel/
http://hierstaanek.com/2011/09/22/31/

Friday, September 23, 2011

Wednesday, September 21, 2011

Israel indrukke

Ons is pas terug van daar af. Hier is 'n paar indrukke wat my bybly. Die sg. heilige plekke is so hyper gekomersialiseerd dat mens gladnie die indruk van gewydheid kry nie. Die indruk wat jy wel kry is hoekom Christus die sweep ingelê het.

Tuesday, September 20, 2011

Goodbye( Uncle) Sam, hallo my Tjaaina...


In Saterdag se Beeld (hier: http://www.beeld.com/Rubrieke/Gasrubriekskrywers/Die-toekoms-volgens-JZ-20110513 ) is ‘n baie interessante berig oor Zuma se toekomsplanne vir Afrika . Volgens die berig, verklaar Zuma self hoe hy, die wêreldleier, Afrika se belange van Wes na Oos wil help verskuif. “China is Afrika se grootste kliënt en is globaal die grootste uitvoerder, nie net na Afrika nie.” Hy is ook nie baie vriendelik teenoor die VSA nie ....

Wat dink julle is die implikasies hiervan? As julle vir Zuma kon raadgee, wat sou dit wees?

Thursday, September 15, 2011

Arminianisme versus Calvinisme

Arminius was ‘n Hollandse professor en het van die bepalings van die Heidelbergse Kategismus en die Nederlandse Geloofs-belydenis bevraagteken. Sy dogma staan bekend as Arminianisme. Die beginsel daarvan is dat ons die wil van God kan weerstaan, dat ons ʼn werkende keuse maak met ons verlossing en sodoende ʼn bydrae maak.

Friday, September 9, 2011

Opgestaan, Ferdie Mulder, resensie nr 7

Myns insiens Ds le Cornu se mees relevante resensie van dié boek, lees hier:
http://proregno.wordpress.com/2011/09/08/boekbespreking-opgestaan-deel-7-die-social-gospel-en-911/#comment-466

Sunday, September 4, 2011

Die evangelie volgens Thomas


Volgens Wikipedia (hier: http://af.wikipedia.org/wiki/Evangelie_volgens_Thomas ) is die Evangelie volgens Thomas 'n versameling van gesegdes en uitsprake wat aan Jesus toegeskryf word, kort samesprake en tonele wat in 'n uitspraak van Jesus kulmineer. Die teks word in letterkundige opsig nie by die ander evangelies gereken nie. Die Evangelie van Thomas maak ook nie deel uit van die kanonieke boeke van die Nuwe Testament nie. Sy herkoms is omstrede aangesien die teks naas bekende Jesus-woorde uit die Nuwe Testament ook onbekende uitsprake bevat. Waarom sou hierdie 115 verse/gesegdes/spreuke, dan so hooggeag word deur die NHN (Nuwe Hervormings-Netwerk en SES(Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit)?

Thursday, August 18, 2011

Men walk with death in their eyes ....

Ek hoor vanoggend vir die eerste keer Bruce Springsteen se liedjie "Factory - The working life" met onder andere die woorde: "... Men walk with death in their eyes ...." SJOE - ek het soms sleepvoet gaan werk, maar die dood in my oë?? Hoe voel jy oor JOU werk? (lees verder)

Tuesday, August 2, 2011

Ferdie Mulder, OPGESTAAN, deel 4 van resensie

Ds. Slabbert le Cornu: Boekbespreking nr 4 van Ferdie Mulder se boek, OPGESTAAN, hier (met kritiese kyk na Tukkie-dosente):
http://proregno.wordpress.com/2011/08/01/boekbespreking-opgestaan-%e2%80%93-deel-4-verdagte-teoloe/

Monday, August 1, 2011

Bekeringsdoop

Oorspronklike artikel by: http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Laat-bekeringsdoop-in-NG-Kerk-toe-vra-predikante-20110730


’n Groep predikante en lidmate van die NG Kerk het ’n amptelike proses begin om dié kerkverband te vra om ’n bekeringsdoop vir volwasse lidmate toe te laat.

Dié groep, wat hoofsaaklik uit vyf prominente gemeentes in die NG Kerk se oostelike sinode kom, het hul streeksinode versoek om die algemene sinode in Oktober vanjaar amptelik te versoek om ’n volwasse bekeringsdoop naas die kinderdoop toe te laat.

Friday, July 29, 2011

Resensie, deel 3 van Ferdie Mulder se boek, OPGESTAAN

Deel 3 van die resensie van Ferdie Mulder se boek is uit – een van die beste skrywes oor fundmentalisme wat ek in ’n lang tyd gelees het , hier:
http://proregno.wordpress.com/2011/07/28/boekbespreking-opgestaan-deel-3-fundamentalisme/

Wednesday, July 20, 2011

“Wie is die ware konkelaars ?”

Dr. Slabbert le Cornu oor Ferdie Mulder se boek, Opgestaan, op sy webwerf (hier: http://proregno.wordpress.com/2011/07/20/boekbespreking-opgestaan-deel-1/ )
"In ‘n neutedop wil ek, vanuit my eie perspektief, die gebeure van 2001-2006 saamvat, deur die vraag te vra volgens prof. Jurie Le Roux se 'gekonkel woorde', wie nou eintlik die ware konkelaars is ? Ek meen:
Die vervolging, onreg en verkleinering wat plaasgevind het teen Ferdie en medestudente in die jare 2001-2006, en nog belangriker om die sentrale leerstuk van die liggaamlike opstanding van Christus te negeer deur hulle te vervolg wat beskerm moes word, en hulle vry te spreek wat skuldig is aan dwalinge - is die gevolg van die ‘gekonkel’ van dwaalleraars en magspeletjies van kerklike broederbonders (soos gesien kan word in die 7 verhore wat tydens hierdie saak daaroor plaasgevind het), wat mense en mense-aansien meer vrees en respekteer as vir God en sy gebod (contra Spr.29:25 en Mark.8:38). In deel 2 van my bespreking wil ek daarop wys in antwoord op Le Roux wat die vroeë kerk beskuldig van 'n 'gekonkel' van die Woord, dit eintlik hoër kritiese en postmodernistiese teoloë is wat ala 'Da Vinci Code' filmteologie besig is om te konkel met die Woord, die kerkgeskiedenis en ons gereformeerde belydenisskrifte, al vir dekades lank.” (Lees verder).

Tuesday, July 19, 2011

Vernietig teologie geloof?

Vernietig teologie ’n lewende geloof in Jesus Christus? Sommige pastore en predikante dink so. Hulle mag moontlik goeie redes wat uit slegte erva¬rings gebore is, hê. Dit het byvoorbeeld met Wynand* gebeur. Wynand het Jesus Christus in sy matriekjaar leer ken. Sy lewe het daadwerklik verander. Voorheen wou hy Sielkunde aan die universiteit studeer, maar toe het net een ding werklik getel – om Jesus Christus te dien. Hy het met sy predikant gaan gesels en hulle het saamgestem dat God Wynand roep om die bediening te betree. Na skool het Wynand vir Teologie ingeskryf – opgewonde oor die vooruitsig om dieper in God se Woord te delf. Lees self hier verder: http://www.juig.co.za/article.php?id=140

Ferdie Mulder: eksklusiewe onderhoud in JUIG!!


MOET lees! die nuuste JUIG het 'n eksklusiewe onderhoud met Ferdie Mulder!